Vryheidsfront-Beleid : Amptelike tale
 
>> Sien ook: Eerste keuse huistaal per provinsie en Oorheersende eerste keuse huistaal.




Persentasies van die bevolking wat elke amptelike taal as eerste keuse huistaal praat – Oktober 1996


Totale bevolking = 40,6 miljoen

• Die mees algemene eerste keuse huistaal in Suid-Afrika is isiZulu (word deur 23% van die bevolking gepraat: die kolom aan die linkerkant van die grafiek), gevolg deur isiXhosa (18%: tweede kolom van links). Afrikaans (14%) en Engels (9%), hoewel vrylik in al die provinsies gepraat, word minder algemeen gebruik as eerste keuse huistaal as sekere van die inheemse tale.
 
<< terug