Vrywaring
   

Inligting

Die Vryheidsfront waardeer u belangstelling in die party en u besoek aan hierdie webblad. U kan versoek word om persoonlike inligting wanneer u die webblad besoek, maar dit bly u keuse om dit te verskaf al dan nie.

Alle inligting, afbeeldings, party-nuuswaardighede en kennisgewings op hierdie bladsye vervat, is gebaseer op die nuutste inligting beskikbaar tydens publikasie. Die Vryheidsfront (VF) behou die reg voor om te enige tyd, sonder kennisgewing, veranderings aan te bring en is nie verantwoordelik vir drukfoute nie. Die inligting verskaf is na die beste van ons wete korrek.

Die VF sal nie enige persoonlike inligting wat op hierdie webblad versamel is vir enige ander doel gebruik as vir individuele kliëntesorg, aanstuur van party-inligting of spesiale aanbiedinge nie. Die VF verklaar dat alle inligting vertroulik hanteer sal word en in ooreenstemming met die wetlike vereistes rakende data-beskerming.

 
<< terug