| |
1. Om die missie van die VF ten
volle na te streef. |
| |
2. Om die Afrikanerjeug betrokke te maak by
die Vryheidsfront |
| |
3. Om die jeug se politieke denke te ontwikkel |
| |
4. Leierskapsontwikkeling |
| |
5. Om 'n samehorigheidsgevoel onder die Vryheidsfront
se jeuglede te kweek. |