VF-Jeug : Fotos
  





 
Die Studenteraadsverkiesing by die Universiteit van Pretoria is die
enigste van die tradisionele Afrikaanse Universiteite wat op 'n party politieke
basis geveg word. Die VF het reeds vyf keer die studenteraadsverkiesing by
Tukkies gewen deur telkens meer stemme as die ANC, die DA en ACDP te kry.
Hier is van die kandidate besig om so 'n oorwinning saam met dr Pieter
Mulder te vier.